Klipwerf Brandy 3 Y/O

R229,00

Categories: Brandy
Brand: Namaqua Wine

Description

A unique and delicate brandy, balanced with a smooth lingering aftertaste of fruit and ideal with any mixers.

Hierdie uitsonderlike brandewyn is gemaak met rabatwyn afkomstig van hoofsaaklik Chenin Blanc- en Colombard-druiwe uit die Olifantsrivier Vallei.  Die potketel inhoud is tradisioneel dubbel gedistilleer in koper potketels en verouder in klein Franse en Amerikaanse eikehout vaatjies vir 3 jaar. Daar is duidelike geure van vars appel en peer met rosyntjie ondertone en subtiele vanilla geure afkomstig van die houtvate. Op die pallet is dit elegant en sag met ‘n nasmaak van vars vrugte geure.

Limited stock available

product notes

  • Volume
  • Alcohol %
  • Category
  • Code

Shipping info

Niew Beverages ships throughout South Africa. 

Free shipping is available on all orders over R1,000.

Shipping fees are calculated on the delivery ‘street code’ provided during checkout.